Toyota Corolla

Toyota Corolla

Toyota Corolla 2021
Oorsig
Vervaardiger Toyota Motorkorporasie
Vlag van Japan Japan
Produksie 1966–huidig
Bakwerk en onderstel
Klas Subkompakte motor (1966–1991)
Kompakte motor (1991–huidig)
Plek in geskiedenis
Voorganger Toyota Publica
Variante Toyota Auris

Die Toyota Corolla is 'n reeks kompakte motors wat reeds dekades lank deur Toyota vervaardig word. Die Corolla het sedert sy bekendstelling in 1966 daarin geslaag om die besverkoper motor wêreldwyd te word in 1974.[1]

In 1997 was die Corolla die besverkoperkenteken in die wêreld deur die Volkswagen Beetle verby te steek.[2]

Toyota bereik 'n mylpaal van 40 miljoen Corollaverkope oor elf geslagte in Julie 2013.[3] Die reeks het verskeie groot herontwerpe ondergaan.

Die volgende generasies is geproduseer:

  1. Gasnier, Matt (18 Julie 1975). "World 1974: Toyota Corolla takes command" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Julie 2014. Besoek op 15 Mei 2013.
  2. "History of the Corolla" (in Engels). USA: Toyota. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Junie 2006. Besoek op 20 Maart 2013.
  3. Jeffrey N. Ross (7 September 2013). "Toyota says you might have the 40-millionth Corolla ever built". Autoblog.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020. Besoek op 7 September 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy